Modulekode | JFP 404 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Verstaan, beplan, implementer en assesseer leer deur speel om leer en ontwikkeling in die vroeë kinder jare te bevorder, veral in Graad R. Die volgende onderwerpe word behandel: die doel van vroeë kinderonderwys, die rol van spel in Graad R klaskamers, die ontwikkelingsmylpale van 3 tot 6 jariges, die daaglikse program vir Graad R insluittend gestruktureerde, roetine en vrye spel aktiwiteite sowel as algemene beginsels en hulpbronne vir ’n Graad R klaskamer. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes |
Kontaktyd | 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App